Skip to the content


Kom breek weg, ontspan en geniet 'n kuier saam met nuwe vriende.

vir Slegs R1600*

Ons bied 'n verskeidenheid aktiwiteite aan, soos karaoke, lyndans, bring-en-braai, langarm dans, 'n optrededeur gaskunstenaar Riaan van Rensburg, en'n besoek aan Pretville.

Jy kan verseker wees van 'n lekker kuier.

*Die bedrag van R1600 sluit etes, aktiwiteite, gaskunstenaar en busvervoer in, maar verblyfkoste is nie ingesluit nie.

As jy meer inligting oor verblyfnavrae benodig, stuur 'n e-pos na bradleyb@atkv.org.za.

KONTAK VORM