Skip to the content

Woonwa- en kampeerterrein

Staanplekke op gras onder skaduryke bome of geplaveide staanplekke met skadunet, kragpunt en braaigeriewe. Uitmuntende opwas- en ablusiefasiliteite.

Campview

Oorweeg jy dit om ATKV-Buffelspoort te besoek?
Wonder jy hoe dit hier by ons lyk?
Nou het jy die geleentheid om die oord uit die gemak van jou eie huis te ervaar met Campview se 360 virtuele toer. Loer gerus hier om te sien hoe jou eenheid of staanplek lyk en wat die oord het om te bied. Hierdie virtuele toer maak jou vakansiebeplanning selfs nog makliker

Sien alle akkommodasie

Buffels Villas ATKV Buffelspoort

Buffels Villas

8-Slaper Eenhede

Magalies Villas ATKV Buffelspoort

Magalies-villas

6-Slaper Eenhede

Rondawels at ATKV Buffelspoort

Rondawels

4 en 8-Slaper Eenhede

Tented house accommodation ATKV Buffelspoort

Tenthuise

4-Slaper Eenhede

Apartment accommodation ATKV Buffelspoort

Woonstelle

4, 6 en 8 (3 Ster) Slaper Eenhede

Woonwa-en-kampeerterrein

Woonwa-en-kampeerterrein akkommodasie