Skip to the content

SLAAN AF AAN DIE VOET VAN DIE PRAGTIGE MAGALIESBERG!

Magalies Park | Pecanwood | Lost City | Copperleaf

ATKV-Buffelspoort bied 'n onvergeetlike 5-dag-gholftoer
aan, wat sal plaasvind op vier van die beste gholfbane in Noord-Wes.
Koste beloop slegs R 3 515 p.p.*

Vir enige ander akkommodasie of gholf reëlings kontak asb. Bradley Bowles by
014 572 1000 of bradleyb@atkv.org.za

WAT IS INGESLUIT?

• Gholfbaanfooie.
• Drie etes.
• Gholfspel by 4 bane met halfweg-ete en gholfkarretjies.
• Geskenkpakkie
• Magalies-gholftoerhemp.

WAT IS UITGESLUIT?

• Die bedrag sluit nie die verblyf in nie.
• Vervoer vanaf die oord na gholfbaan is nie ingesluit nie.

* Jy moet op die oord bly om aan die gholftoer deel te neem.

KONTAK VORM