Skip to the content

Kry n kwotasie


KoersVormOmNie-lidLid
Totaal: Totaal: 
Doen navraag

Alhoewel ons elke reël van die rekenaartaal gefynkam het, mag daar dalk hier en daar ’n fout ingesluip het. Ons werk volstoom om die stelsel verder te verfyn en hoop dat jou ervaring foutloos sal wees! Daar is egter so bietjie fynskrif:

  • Hierdie hulpmiddel voorsien slegs ’n kwotasie wat nie geldig is as ’n bespreking nie.
  • Hierdie kwotasie neem nie die beskikbaarheid van u gekose eenheid/kampeerstaanplek in ag nie. Die beskikbaarheid moet tydens die formele bespreking bevestig word.
  • Die bedrag wat gekwoteer word is slegs vir akkommodasie en/of kampering en sluit alle ander koste uit.
  • Klik op Bespreek nou om jou bespreking te bevestig. ’n Verteenwoordiger van die oord sal jou skakel om die bespreking af te handel en te reël vir betaling.
  • Die kwotasie mag in sommige gevalle nie die finale koste verteenwoordig nie aangesien seisoenheffings en -fooie van tyd tot tyd bygewerk mag word.
  • Die kwotasie is geldig vir vyf werksdae vanaf die dag waarop dit gelewer is.
  • Die kwotasie is gebaseer op die huidige jaar se tariewe vir beide lede en nielede.
  • Die kwotasie sluit nie enige promosie-afslag in wat dalk mag geld vir die tydperk waarvoor die kwotasie aangevra is nie. Skakel jou oord van keuse of hou ons webwerwe en sosiale media dop vir nuus oor enige promosies.
  • Behoudens foute en weglatings.
  • Bepalings en voorwaardes geld.