-
Klimaat - sub-tropies met warm somersdae en aangename winters (vir 'n daaglikse weerverslag
kliek hier)
-
Malariavry-gebied
-
Veilige kraanwater
-
Kragstroom 220 V / 50 Hz
-
Betalingsmetode – Suid-Afrikaanse geldeenheid, Visa- of MasterCard.
-
Reisigerstjeks word nie aanvaar nie
-
Teerpad tot by oord.
-
Skoonheidsalon - Doreen Davis of Anri Scholtz 082 455 5568
-
Geriefswinkel/drankwinkel
-
OTM
-
Vulstasie
-
Ontspanningsterapie (massering, refleksologie ens)
-
Slaghuis en haarkapper naby
-
Dokter
-
Tandarts
-
Marikana Polisie (014) 572-3100
-
Ambulans - Lonmin Rescue 911 - (014) 571-2311
-
Brandweer - Lonmin Rescue 911 - (014) 571-2311
-
Netcare - (014) 271-2311
-
Peglarae Hospitaal - (014) 597-2629