ATKV Buffelspoort | Self sorg akkommodasie | vakansie oord | Woonwa | Kampeerterrein
 
 
 
 
  
 
    Akkommodasie
      Akkommodasiebeskrywing
    ATKV-Lidmaatskap
    Besienswaardighede
    Besoekersvoorwaardes
    Besprekings bepalings en voorwaardes
    Besprekingsversoek (aanlyn)
    Besprekingsversoek (drukbaar)
    Dagbesoekers (slegs ATKV-lede)
    Dagboek
    Kiekiekyk
    Kontakbesonderhede
    Ontspanning
    Oordplan
    Puntestelsel vir besprekings
    Reisigersinligting
    Restaurant
    Roetekaart
    Sê jou sê
    Spesiale Aanbiedinge en Promosies
    Tariewe
    Virtuele Toere
    Wat sê die besoekers
    Waterveiligheid
Akkommodasie

ATKV-Buffelspoort vakansieoord se goed-toegeruste selfsorg-akkommodasie sluit in: 4 tot 8 beddens; 2 badkamers, ‘n volledig toegeruste kombuis en 7-kanaal TV.

Rondawels- standaard of luuks met ‘n badkamer, volledig toegeruste kombuis en 7-kanaal TV.

Tenthuise - 4 beddens en ‘n badkamer, met of sonder kombuis. Gemeenskaplike kombuis beskikbaar.

Alle selfsorgeenhede is toegerus met mikrogolfoonde en ’n braai.

Woonwa- en kampeerterrein* – staanplekke op grasperke onder skaduryke bome of geplaveide staanplekke met skadunet, kragpunt en braai. Die park het uitmuntende ablusie- en opwasfasiliteite.



[Terug na die vorige bladsy][Terug na bo]